Nancy Everhard

Nancy Everhard
Geboorte 30 November 1957 (1957-11-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nancy Everhard (gebore 30 November 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Punisher (1989) en Another 48 Hrs. (1990), en in die televisiereekse The Untouchables (1993) en JAG (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy